Kry jy nie die regte huis wat aan al jou vereistes voldoen nie?
Wel, wat daarvan jy bou self???
HIerdie erf het reeds water & krag & rioolering op & is beskikbaar teen 'n goeie prys - reeds skoon gemaak & reg vir jou perfekte plek!!!
Ek wag vir jou oproep!